Christa & Leon, ons lief julle sommer van die begin af,
Dankie vir ‘n heerlike kuier in julle luukse Melkstalle!
Julle het ‘n pragtige gastehuis, met ‘n warm gevoel,
Die mooiste voeltjies en rivier / dam om jouself te verloor.
Ons sien julle beslis weer!

Richard & Hanli