Liewe Wendy, op die koudste dag in Wakkerstroom is jou huis gevul met warmte en gasvryheid. Dit is ‘n wonderlike ervaring om by die kaggelvuur in die kamer te bad en aan die slaap te raak. Thanks for the delicious breakfast.

Mike en Elize