Wat ‘n voorreg om ons verlowing hier by julle te kan hou.
Dankie vir al julle moeite om dit spesiaal te maak.
Die verblyf, kos en natuurskoon is iets besonders.
Baie dankie!

Mariska & Gallie