Baie dankie aan Christa en Leon. Ons het heerlik gebly in julle pragtige gastehuis.
Dankie vir al die heerlike etes. Ons gaan verseker weer kom kuier.

Klaus, Ria en Hannelore