Plek van vrede, rus – en lieflike verblyf en smaaklike etes.
Leon & Christa – ons is beslis weer hier.
Baie dankie vir die bederf, die gasvryheid en elegante omgewing.

Frikkie en Martie