Baie dankie vir julle wonderlike gasvryheid en insiggewende raad rondom uitstappies in die omgewing.
Die voeltjies wat ons te sien gekry het, was ‘n bonus!

Dale Liebenberg