Frikkie en Martie

Plek van vrede, rus – en lieflike verblyf en smaaklike etes. Leon & Christa – ons is beslis weer hier. Baie dankie vir die bederf, die gasvryheid en elegante omgewing. Frikkie en...

Iain & Janet

Excellent stay at this lovely place. Fantastic Birding around the area too. Iain & Janet

Ingeborg & Gerd Posch

Heerlike kos, vriendelike mense, pragtige venue. Love the view of the Lake. Thanks for your lovely hospitality! We had a great afternoon. Chris, Marisa, Chloe, Mia, Ethan, Aiden and Thinus – Volksrust Ingeborg & Gerd Posch –...

Klaus, Ria en Hannelore

Baie dankie aan Christa en Leon. Ons het heerlik gebly in julle pragtige gastehuis. Dankie vir al die heerlike etes. Ons gaan verseker weer kom kuier. Klaus, Ria en...

Maarten en Lotte

Wat een mooie omgeving, Leuke guesthouse en vriendelijke ontvangst. We hebben heel veel vogels gezien en hopen sal terug te komen. Maarten en...