



Die kombuisie is toegerus met yskas-vrieskas, gasstoof en mikrogolfoond.

Die leefarea het gemaklike sitplekke met ‘n toe-stofie vir hitte verskaffing.

Die eenheid lei na ‘n ruim privaatstoep met sitgeriewe en eettafel. Dit beskik oor buite braai gerief.
Die akkommodasie is ‘n kort stappie van die winkels en restaurante.